2 SAMUEL 9:5
2 SAMUEL 9:5 Bybel vir almal (ABA)
Koning Dawid het mense gestuur en hy het vir Mefiboset laat haal by die huis van Makir seun van Ammiël in Lo-Dabar.
Deel
Lees 2 SAMUEL 92 SAMUEL 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het koning Dawid gestuur en hom laat haal uit die huis van Magir, die seun van Ámmiël, uit Lódebar.
Deel
Lees 2 SAMUEL 92 SAMUEL 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Koning Dawid het hom toe laat haal uit Makir se huis in Lo-Dabar.
Deel
Lees 2 SAMUEL 92 SAMUEL 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Koning Dawid het hom toe laat haal uit Lo-Dabar, uit die huis van Magir, seun van Ammiël.
Deel
Lees 2 SAMUEL 92 SAMUEL 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het koning Dawid gestuur en hom uit die huis van Magir, die seun van Ammiël, uit Lodebar gaan haal.
Deel
Lees 2 SAMUEL 9