YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 9:1

2 SAMUEL 9:1 Bybel vir almal (ABA)

Dawid het gevra: “Lewe daar nog iemand van die nageslag van Saul? Ek wil vir hom doen wat ek moet doen, want ek het dit vir Jonatan belowe.”

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n dag het Dawid gevra: “Het daar nie miskien iemand uit Saul se familie oorgebly nie? Ek sou hom graag onder my sorg wil neem ter wille van Jonatan.”

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dawid het gevra: “Is daar nog enigiemand oor van die huis van Saul, sodat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan? ”

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê Dawid: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir die mense gevra: “Is daar miskien nog iemand van Saul se familie oor? Ek wil graag goeddoen aan so iemand omdat ek en Jonatan sulke goeie vriende was.”

Deel
Lees 2 SAMUEL 9

2 SAMUEL 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het Dawid gevra: “Is daar nog iemand van Saul se afstammelinge oor? Ek wil aan so iemand goeddoen ter wille van Jonatan.”

Deel
Lees 2 SAMUEL 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's