2 KRONIEKE 16:13
2 KRONIEKE 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Asa het gesterf in die een-en-veertigste jaar nadat hy koning geword het.
2 KRONIEKE 16:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een-en-veertigste jaar van sy regering.
2 KRONIEKE 16:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Asa het by sy voorouers gaan rus. Hy het in die een-en-veertigste jaar van sy regering gesterf.
2 KRONIEKE 16:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering.