2 KRONIEKE 15:3
2 KRONIEKE 15:3 Bybel vir almal (ABA)
Israel het 'n lang tyd nie die ware God gedien nie. Hulle het nie 'n priester gehad wat vir hulle kon leer nie en hulle het nie die wette van God geken nie.
2 KRONIEKE 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar was baie dae dat Israel sonder die ware God was en sonder 'n lerende priester en sonder wet.
2 KRONIEKE 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Israel was lank sonder die ware God, sonder 'n priester wat die wil van God bekend kon maak, en sonder die woord van God.
2 KRONIEKE 15:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Lang tyd het vir Israel verloop sonder die ware God, sonder 'n priester wat onderrig gee en sonder die wet.
2 KRONIEKE 15:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou was Israel vir 'n lang tyd sonder die ware God en sonder 'n leerpriester en sonder wet.