1 TESSALONISENSE 1:10
1 TESSALONISENSE 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle wag ook dat God se Seun moet terugkom uit die hemel, God het die Seun weer laat lewe. Die Seun is Jesus, Hy sal ons red wanneer God eendag die mense sal oordeel.
1 TESSALONISENSE 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy Seun uit die hemele te verwag, wat Hy uit die dode opgewek het, Jesus wat ons van die toekomstige toorn verlos.
1 TESSALONISENSE 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
en dat julle sy Seun wat Hy uit die dood opgewek het, uit die hemel verwag, Jesus deur wie ons gered word van die oordeel wat kom.