YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 10:31

1 KORINTIËRS 10:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat julle ook al eet of drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Bybel vir almal (ABA)

Onthou, julle moet God prys met alles wat julle doen, ook wanneer julle eet of drink.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Of julle dan eet of drink, of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Die Boodskap (DB)

Laat ek dit so stel: alles wat julle doen, of julle nou iets eet of drink, moet julle doen sodat mense kan raaksien hoe belangrik God is.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat julle ook al eet of drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Deel
Lees 1 KORINTIËRS 10

1 KORINTIËRS 10:31

1 KORINTIËRS 10:31 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's