ROMEINE 15:1-2

ROMEINE 15:1-2 AFR83

Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie: elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou.

Video vir ROMEINE 15:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 15:1-2