Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Sela Oor die strome van die rivier is daar blydskap in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste. God is daar; die stad sal nie wankel nie. God sal hom help nog voor die môre kom. Nasies kan raas en koninkryke wankel, maar as God sy stem laat hoor, smelt die aarde weg. Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela Kom kyk wat die Here gedoen het, watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring: die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur. Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
Lees PSALMS 46
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 46:1-11
4 dae
Die wêreld se probleme word daagliks groter. Die voortdurende gejaag van die lewe, die bedrywigheid en spanning, kan ons krag tap en ons swak en moeg laat voel. Hoe kan jy opstaan en sterk en vasberade lewe? Sluit aan by Bybeldosent Berni Dymet van Christianityworks en ontdek hoe jy in God se krag kan leef — nie jou eie nie — en ervaar die kragtige verskil wat dit maak.
5 Days
Maybe God isn’t who you think He is. Maybe He’s much better. This devotional will help identify some Christian clichés we’ve all heard that are actually unbiblical lies. These clichés may seem innocent, but are harmful to our faith and keep far too many believers stuck in spiritual immaturity. Learn to encounter these lies is with the truths about God in the Bible, that bring encouragement and freedom to our lives.
As Christ followers, we all prefer mountaintop experiences in our faith. But, it’s usually in the spiritual valleys where we learn and grow, and where our faith expands. After reading this 5-day Plan, you’ll have the insight to handle these spiritual bleak times with grace and hope and be encouraged that God is working in them even if you don’t feel it.
The Bible doesn’t talk specifically about the postpartum season, but it does have stories of people going through hard things, showing there is hope in every season. In this 5-day plan, there’s hope for postpartum moms in what can be an unexpectedly dark time. Together, Amanda Taylor, who victoriously walked through PPD, and professional counselor, Jan Kimball, LMSW, LCSW, provide hope for postpartum moms in this encouraging Bible reading plan
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's