PSALMS 27:4-5

PSALMS 27:4-5 AFR83

Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 27:4-5