Ek Wag Hier vir U, 'n Adventreis van Hoop

7 Dae

Advent is bloot 'n seisoen van afwagting en voorbereiding. Sluit aan by pastoor en skrywer, Louie Giglio, op 'n Adventreis, om te ontdek dat die wagtyd nie nutteloos is as jy op die Here wag nie. Gryp die geleentheid aan om die groot hoop wat deur die reis van Advent aangebied word, te ontdek. Oor die volgende sewe dae sal jy vrede en aanmoediging vir jou siel vind, soos wat afwagting oorgaan in feesviering!

Uitgewer

Baie dankie aan Louie Giglio, skrywer van "Waiting Here for You" (Passion Uitgewers), wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek www.passionresources.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi