PSALMS 143:8-12

PSALMS 143:8-12 AFR83

Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek. Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei. Ter wille van u Naam, Here, laat my lewe. U is regverdig, red my uit die nood. Vernietig in u trou my vyande, laat al my teëstanders omkom, want ek is u dienaar.

Versbeelde vir PSALMS 143:8-12

PSALMS 143:8-12 - Laat my elke môre u liefde ondervind,
want in U stel ek my vertroue.
Wys my die pad wat ek moet loop,
want my hoop is op U gevestig.
Red my van my vyande, Here,
want by U skuil ek.
Leer my om u wil te doen, want U is my God!
Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei.

Ter wille van u Naam, Here, laat my lewe.
U is regverdig, red my uit die nood.
Vernietig in u trou my vyande,
laat al my teëstanders omkom,
want ek is u dienaar.PSALMS 143:8-12 - Laat my elke môre u liefde ondervind,
want in U stel ek my vertroue.
Wys my die pad wat ek moet loop,
want my hoop is op U gevestig.
Red my van my vyande, Here,
want by U skuil ek.
Leer my om u wil te doen, want U is my God!
Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei.

Ter wille van u Naam, Here, laat my lewe.
U is regverdig, red my uit die nood.
Vernietig in u trou my vyande,
laat al my teëstanders omkom,
want ek is u dienaar.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 143:8-12