PSALMS 143:8-11

PSALMS 143:8-11 AFR83

Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek. Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei. Ter wille van u Naam, Here, laat my lewe. U is regverdig, red my uit die nood.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 143:8-11