SPREUKE 8:7-9

SPREUKE 8:7-9 AFR83

Ek praat net die waarheid, ek het 'n afsku van wat verkeerd is. Elke woord uit my mond kan die toets deurstaan, nie een het 'n verkeerde of vals bedoeling nie. Mense wat insig het, weet dat ek reguit praat, wie die kennis het, weet wat ek sê, is reg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 8:7-9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid