SPREUKE 31:8-9

SPREUKE 31:8-9 AFR83

Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan; praat, en lewer regverdige uitsprake, laat reg geskied aan die armes en ellendiges.

Versbeeld vir SPREUKE 31:8-9

SPREUKE 31:8-9 - Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie,
kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan;
praat, en lewer regverdige uitsprake,
laat reg geskied aan die armes en ellendiges.