Spreuke 31:8-9

Spreuke 31:8-9 AFR20

Maak jou mond oop vir die stemlose, vir die regsaak van almal wat wegkwyn. Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en handhaaf die reg van die magtelose en behoeftige.

Versbeeld vir Spreuke 31:8-9

Spreuke 31:8-9 - Maak jou mond oop
vir die stemlose,
vir die regsaak van almal
wat wegkwyn.
Maak jou mond oop,
oordeel regverdig,
en handhaaf die reg
van die magtelose en behoeftige.