SPREUKE 27:15-16

SPREUKE 27:15-16 AFR83

Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf. Wie haar probeer keer, kan net so wel die wind probeer keer of olie met sy hand probeer vashou.

Video vir SPREUKE 27:15-16