SPREUKE 17:4

SPREUKE 17:4 AFR83

Wie op onreg uit is, luister gretig na kwaadwillige woorde; wie van valsheid hou, hoor graag woorde wat verderf saai.