SPREUKE 17:4
SPREUKE 17:4 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat verkeerde dinge wil doen, luister na mense wat slegte dinge sê. Iemand wat leuens vertel, luister na mense wat alles wil verwoes.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die kwaaddoener gee ag op 'n bedrieglike lip, 'n leuenaar luister na 'n tong wat onheil stig.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie op onreg uit is, luister gretig na kwaadwillige woorde; wie van valsheid hou, hoor graag woorde wat verderf saai.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Kwaaddoener gee aandag aan lippe vol boosheid; 'n leuenaar spits sy oor vir 'n tong vol vernietiging.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Goddelose dader gee ag op valse lippe; en 'n leuenaar luister na 'n stoute tong.
Deel
Lees SPREUKE 17