MATTEUS 26:69-70

MATTEUS 26:69-70 AFR83

Petrus het buite in die binnehof gesit toe 'n diensmeisie na hom toe kom en sê: “Jy was ook saam met Jesus die Galileër.” Maar hy het dit voor almal ontken: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 26:69-70