YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 16:20-21

LUKAS 16:20-21 AFR83

En daar was 'n arm man met die naam Lasarus wat by die deur van die ryk man gelê het in die hoop dat hy van die oorskiet van die ryk man se tafel te ete sou kry. Hy was oortrek van die swere en selfs die honde het daaraan kom lek.

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 16:20-21