LUKAS 11:1-2

LUKAS 11:1-2 AFR83

Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 11:1-2