Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Teken van die Kruis

5 Dae
Om die teken van die kruis te maak wanneer jy bid, het ontstaan toe die vroeë Christene 'n kruis op hul voorkoppe gemaak het. Mettertyd het hierdie gebruik verder ontwikkel en word deesdae gereeld deur meer as 'n miljard mense in die wêreld gebruik. Ons gaan in hierdie Bybelstudie die beoefening van gebed bestudeer en ook die omvang van die geheimenis van die Drie-eenheid en die opoffering van ons liefdevolle God.
Baie dankie aan die Katolieke Bybelskool wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek hulle webwerf vir meer inligting by: https://catholicbiblicalschool.org
Verwante Leesplanne

Gunsteling verse

Elke Taal: Luister Na Die Veeltalige God

MOTION X: 'n Aktiewe Geloofslewe

Duik Diep 14

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Leef 'n Beter Lewensverhaal

Infinitum Gesin Advent, Week 4

Noodsaaklike Kwaliteite van Koninkrykleiers

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners
