JOB 42:4-6

JOB 42:4-6 AFR83

U het mos gesê: Luister terwyl Ek praat, Ek sal vra, antwoord jy My. Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien, en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as.”
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JOB 42:4-6