Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoe Moet Ons Bid?

6 Dae
Gebed is 'n geheimenis. Hoe moet ons bid? Waarvoor bid ons? As God reeds alles weet, hoekom bid ons? Ons weet dat gebed 'n deurslaggewende deel van 'n Christen se lewe uitmaak, maar dit is dikwels 'n uitdaging. Soos ons deur die voorbeeld werk wat Jesus vir ons in die Ons Vader gegee het, sal ons verskillende elemente van gebed ondersoek en sal jy maniere ontdek om jou eie gebedslewe te ontwikkel.
Ons wil graag vir World Team bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: https://us.worldteam.org
Verwante Leesplanne

Wat is Waarheid?

Om God se Beloofde Rus Binne te Gaan – Jesus is Groter Reeks #2

Ons God Regeer

Nege Algemene Leuens Wat Christene Glo

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis

Van Vryheid en Vergifnis

Die Invloed Van die Heilige Skrif

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te Hoop

Maak Wyse Keuses
