JOHANNES 17:21-22

JOHANNES 17:21-22 AFR83

Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 17:21-22