JOHANNES 17:15-17

JOHANNES 17:15-17 AFR83

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 17:15-17