JOHANNES 14:4-6

JOHANNES 14:4-6 AFR83

En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.” Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?” Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 14:4-6