RIGTERS 6:1

RIGTERS 6:1 AFR83

Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en Hy het hulle sewe jaar lank oorgegee in die mag van die Midianiete.