RIGTERS 6:1
RIGTERS 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Daarom het Hy die Midianiete gestuur om die Israeliete sewe jaar lank te verdruk.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Midianiete, sewe jaar lank.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en Hy het hulle sewe jaar lank oorgegee in die mag van die Midianiete.
Deel
Lees RIGTERS 6