JESAJA 55:8-9

JESAJA 55:8-9 AFR83

My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here; soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.

Versbeeld vir JESAJA 55:8-9

JESAJA 55:8-9 - My gedagtes is nie julle gedagtes nie,
en julle optrede nie soos Myne nie,
sê die Here;
soos die hemel hoër is as die aarde,
so is my optrede verhewe bo julle optrede
en my gedagtes bo julle gedagtes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 55:8-9