Jesaja 55:8-9

Jesaja 55:8-9 AFR20

“Ja, my planne is nie julle planne nie, en julle paaie is nie my paaie nie,” is die uitspraak van die HERE. “ Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my paaie hoër as julle paaie, en my planne as julle planne.

Versbeeld vir Jesaja 55:8-9

Jesaja 55:8-9 - “Ja, my planne is nie julle planne nie,
en julle paaie is nie my paaie nie,”
is die uitspraak van die HERE.
“ Want soos die hemel hoër is as die aarde,
so is my paaie hoër as julle paaie,
en my planne as julle planne.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 55:8-9