JESAJA 32:17-18

JESAJA 32:17-18 AFR83

Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in regdoen, sal vir altyd rus en sekerheid geniet. My volk sal in rustige velde woon, in veilige wonings, op plekke waar daar rus is en geen sorge nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 32:17-18