HEBREËRS 13:8-9

HEBREËRS 13:8-9 AFR83

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. Moet julle nie laat meevoer deur allerhande vreemde leringe nie. Die goeie is daarin geleë dat die hart deur genade versterk word, nie deur eetgebruike nie. Dié wat hulle aan hierdie gebruike gehou het, het niks daarby gebaat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 13:8-9