HEBREËRS 10:23-24

HEBREËRS 10:23-24 AFR83

Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 10:23-24