GENESIS 3:9-10

GENESIS 3:9-10 AFR83

Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.”

Video vir GENESIS 3:9-10