GENESIS 3:6-7

GENESIS 3:6-7 AFR83

Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet. Hulle altwee se oë gaan toe oop, en hulle besef dat hulle kaal is. Toe werk hulle vyeblare aanmekaar en hang dit om vir klere.

Video vir GENESIS 3:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 3:6-7