EKSODUS 3:10-11

EKSODUS 3:10-11 AFR83

Daarom stuur Ek jou na die farao toe sodat jy my volk, die Israeliete, uit Egipte kan bevry.” Toe sê Moses vir God: “Wie is ék dat ek dit by die farao sou waag en dat ék die Israeliete uit Egipte sou bevry?”

Video vir EKSODUS 3:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 3:10-11