Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ontwaak en Skyn

5 Dae
Mense sê dikwels: "Gee jou laste aan God oor". Wonder jy ooit: "Hoe moet ek dit doen?" Die gebrokenheid van die wêreld weeg te swaar en, al wil jy hóé graag Jesus se lig weerspieël, wonder jy hoe dit werklik daar uitsien wanneer jy sélf sukkel om die lig te sien. Hierdie leesplan ondersoek hoe ons ligte vir Jesus kan wees, selfs wanneer ons eie leefwêrelde donker voel.
Baie dankie aan WaterBrook Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/books/726918/arise-and-shine-by-allyson-golden
Verwante Leesplanne

Vreugde op die Reis: Vind Hoop Te Midde Van Beproewing

Uitverkies — Ontsluier die Vrou in Christus

Verspotte Geloof

God se Genade

Maak Ontmoetings Met God die Spilpunt Van Jou Lewe

Nuwe Jaar, Dieselfde God

Boodskappe uit die Hemel: Luister na die Here in jou Daaglikse Lewe

Deur Geloof

Wy jou Werk aan die Here Toe
