Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. Bid ook vir my dat wanneer ek preek, God my die woorde gee dat ek die geheimenis van die evangelie met vrymoedigheid kan bekend maak. Ter wille van hierdie evangelie is ek 'n gesant in boeie. Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelê is. Tigikus, die medegelowige wat ek baie liefhet, die getroue dienaar in diens van die Here, sal julle alles vertel, sodat julle ook kan weet hoe dit met my gaan en wat ek doen.
Lees EFESIËRS 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFESIËRS 6:18-21
3 dae
Daar is baie verlore en hartseer mense in hierdie gebroke wêreld, maar jy het die antwoord om vir hulle genesing en hoop te bring. Jou vreugde, vrede en vasberadenheid sal soos 'n lig in die duisternis skyn, wanneer die Gees van God deur jou werk. Sluit gerus by die skrywer, Berni Dymet aan en leer hoe jy 'n kragtige verskil in ander mense se lewens kan maak!
3 Days
In this three-day devotional, we will look at what it means to live with purpose. Aimless living is all too easy and is a sad waste of our precious lives. Why not take the next three days to unpack what it looks like to turn from the ways of the world, face God and begin to follow Jesus – on purpose.
4 Days
In uncertain times, our go-to mindset is fear. It seems to soothe us when we continually let ourselves go down fear-filled, “what-if” roads. As followers of Jesus, we can battle this. We don’t have to let fear win. This Plan is filled with practical tips as you take steps to win the battle fear is waging.
5 Days
As Christians, we have the power of Jesus Christ living inside us, but so often, we surrender that strength to the one who opposes us. There is a battle happening all around us, but we’re not helpless. We can choose to use our God-given authority to fight for ourselves and for our loved ones. This plan will introduce you to your spiritual weapons and get you ready for battle!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's