Lewe Veranderd: Geestelike Oorlogvoering

5 Dae
As Christene het ons die krag van Jesus Christus wat in ons woon, maar dikwels gee ons die krag oor aan die een wat ons teëstaan. Daar is 'n geestelike oorlog wat oral om ons plaasvind, maar ons is nie hulpeloos nie. Ons kan kies om ons Godgegewe gesag te gebruik om vir onsself en vir ons geliefdes te veg. Hierdie leesplan sal jou aan jou geestelike wapens bekendstel en jou vir die stryd gereed maak!
Baie dankie aan Changed Women's Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief:
https://www.changedokc.com
Verwante Leesplanne

Hernu Jou Denke: Detoks Jou Gedagtes

Maak 'n Kopskuif

Ek verklaar oorlog: 4 Sleutels Om Die Stryd Teen Jouself Te Wen

Gewaagde Gebede

Woorde wat Lewe Gee

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

7 Gebede Vir Onverskrokke Krygers

Die Vrug Van Die Gees
