Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.
Lees EFESIËRS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFESIËRS 5:16-17
3 Dae
Die meeste mans hou van braai. Hoe goed braai jy egter geestelik die vleis in jou huis? Meer spesifiek, van wie verwag jy as pa om jou seunskind van manlikheid te leer? Hierdie Bybelstudie trek die treffende parallel tussen hoe om lekker te braai en jou seun vir die lewe voor te berei.
4 Days
4-day devotional from R.C. Sproul on using your time for God. Each devotional calls you to live in the presence of God, under the authority of God, to the glory of God.
5 Days
Do you ever feel like you don’t enjoy anything because you’re trying to do everything? Multitasking your way through life with your loved ones. . .You’re efficient. But you’re exhausted. You just need a little bit of breathing room. With one surprisingly simple invitation, God offers a way to trade your overwhelming pace for one that will finally bring you peace. This plan will show you how.
5 Dae
Voel jy ooit dat jy niks geniet nie, want jy probeer alles doen? 'Multitask' jy jou pad deur die lewe met jou geliefdes? Jy is doelgerig. Maar jy is uitgeput. Jy benodig net 'n bietjie spasie. Met 'n verrassend eenvoudige uitnodiging bied God 'n manier om jou oorweldigende pas te verruil vir een wat jou uiteindelik vrede sal bring. Hierdie leesplan sal jou wys hoe.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's