EFESIËRS 4:4-8

EFESIËRS 4:4-8 AFR83

Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. Daar is net één Here, één geloof, één doop, één God en Vader van almal: Hy wat oor almal is, deur almal werk en in almal woon. Aan elkeen van ons is 'n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het. Daarom sê die Skrif

Video vir EFESIËRS 4:4-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 4:4-8