DEUTERONOMIUM 32:4

DEUTERONOMIUM 32:4 AFR83

Hy is die Rots, sy werk is volmaak, alles wat Hy doen, is regverdig. Hy is die getroue God, sonder onreg, Hy is regverdig en betroubaar.