KOLOSSENSE 2:14-15

KOLOSSENSE 2:14-15 AFR83

Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 2:14-15