HANDELINGE 9:22

HANDELINGE 9:22 AFR83

Maar Saulus het al hoe kragtiger gepreek en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Jesus die Christus is.