Onvolmaakte Mense in die Bybel

Onvolmaakte Mense in die Bybel

7 Dae

Al het jy geringe of groot foute gemaak volgens menslike standaarde, is jy steeds 'n potensiële kandidaat om deur God gebruik te word. In hierdie sewe-dag leesplan sal ons van ses individue in die Bybel te wete kom, vir wie God gebruik het ongeag waar hulle vandaan gekom het, wat hulle vermoëns was, of hoe ontsaglik groot hulle foute was.

Uitgewer

Baie dankie aan YouVersion Originals wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://youversion.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi