HANDELINGE 2:1-2

HANDELINGE 2:1-2 AFR83

Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 2:1-2