Kornelius antwoord: “Vier dae gelede so teen drie-uur die middag was ek in my huis besig om te bid. Toe staan daar skielik 'n man met blink klere voor my, en hy sê: ‘Kornelius, God het jou gebed verhoor en gelet op wat jy vir die armes doen.
Lees HANDELINGE 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: HANDELINGE 10:30-31
5 dae
God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.
6 Days
This Lent season, journey through the Holy Land with Dr. Jim Denison in this six-day devotional, excerpted from his book To Follow in His Footsteps. In this vivid and thorough guide through a few significant landmarks to the Christian faith, you will virtually walk where Jesus walked and come away with a new appreciation for all God has done and continues to do in our world.
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.
28 Days
Do you feel overwhelmed, dissatisfied, and stuck in a rut? Wishing your day-to-day life could improve? God's Word is your guide to brighter days. During this 28-day reading plan, you will discover ways you can go from living just a good life to living the type of better life that God desires you to have.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's