2 KORINTIËRS 1:5

2 KORINTIËRS 1:5 AFR83

want net soos daar vir ons 'n oorvloed van lyding is ter wille van Christus, is daar ook vir ons 'n oorvloed van bemoediging deur Christus.