1 TESSALONISENSE 5:11-12

1 TESSALONISENSE 5:11-12 AFR83

Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen. Broers, ons vra julle: Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys.

Versbeelde vir 1 TESSALONISENSE 5:11-12

1 TESSALONISENSE 5:11-12 - Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.

Broers, ons vra julle: Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys.1 TESSALONISENSE 5:11-12 - Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.

Broers, ons vra julle: Erken die mense wat so hard onder julle werk en julle in opdrag van die Here lei en teregwys.